SPELETJIE, DIE – CELESTE SLABBER-LORISTON – PAPERBACK

R260.00

SKU: 9781067234584 Categories: , , , ,

Description

Talia is in Graad 8. 13 amper 14 jaar oud. Sy is slim. Jy kan amper sê sy is ‘n superkind. Die enigste kind in haar familie — met ‘n binnehuisversierder-ma, argitek-pa, kunstenaar-ouma en ‘n oupa met OKV.
Dit is juis die slimheid wat haar en haar beste vriendin Nzingha, op Hoërskool Ruiterhof se Graad 8-akademiese toer neem.
Die toer begin by die grillerige Huis Fabergé met die vreemde eienaar, Vladlena. Die huis met ‘n toegespykerde deur, vreemde beeld in die voorportaal, en ‘n meisie met hartseer oë wat haar smeek om haar en haar ma te help.
Talia word deel van ‘n magiese wêreld waar sy ‘n veer, skulp, ster en diamant moet vind om die raaisel van die roossteen op te los.
En as sy sou misluk?
Dan sal die bose Ruslan en Vladlena almal vir altyd gevange hou in ‘n wêreld van illusies.
Wie is die meisie met die hartseer oë? En waarom het sy juis vir Talia gekies om haar te help?
Dalk is die vreemde skildery van Ouma, toegedraai in ‘n doek in Oupappa se garage, die antwoord op al die vrae.

AUTHOR: CELESTE SLABBERT

ISBN 9781067234584

PAPERBACK
PUBLICATION DUE DATE MAY 2025

“ The PUBLICATION DUE DATE was correct at the time of publishing, however all dates are estimated time of arrival and are subject to change ”“ Prices are subject to change according to the rate of exchange

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “SPELETJIE, DIE – CELESTE SLABBER-LORISTON – PAPERBACK”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php