Nerens Veilig

R250.00

Category:

Description

Chris Schoeman neem van die grootste Suid-Afrikaanse rampe sedert die 18de eeu opnuut onder die loep, van die lotgevalle van die oorlewendes van die Grosvenor-skeepsramp op hul dodelike staptog kuslangs tot die tergende raaisels van die Helderberg-lugramp 200 jaar later. Hy skryf oor ’n groot verskeidenheid rampe: natuurrampe, rampe weens meganiese of menslike oordeelsfoute, busrampe, treinrampe en mynrampe. Ook bly die Groot Griep van 1918 en die Xhosaselfmoord in 1856/’57 nie agterweë nie.

AUTHOR: CHRIS SCHOEMAN

ISBN: 9781485312703

PAPERBACK

PUBLICATION DUE DATE JUNE 2021

“ The PUBLICATION DUE DATE was correct at the time of publishing, however all dates are estimated time of arrival and are subject to change ”

Prices are subject to change according to the rate of exchange

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nerens Veilig”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php