Moenie Die Melk Vergeet Nie

R140.00

SKU: 9781776250127  Category:

Description

Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik ‘n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word ‘n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op ‘n eenhoring, vlieg in ‘n ruimtetuig, koop kos vir Mila se troeteldraak en kom soos wafferse superhelde tot die redding toe ‘n reuse-toring blikkieskos amper omval. Daar is net een probleem – hulle het sowaar die melk vergeet!

AUTHOR: JACO JACOBS

DATE PUBLISHED: 20 OCTOBER 2020

ISBN: 9781776250127 

PAPERBACK

“ The PUBLICATION DUE DATE was correct at the time of publishing, however all dates are estimated time of arrival and are subject to change ”

Prices are subject to change according to the rate of exchange

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Moenie Die Melk Vergeet Nie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php