Jesus – Leierskap

R295.00

Out of stock

Category:

Description

Dit is nie maklik om vandag ’n geestelike leier te wees nie. Roedolf Botha probeer die tye waarin ons leef navigeer aan die hand van die Markus-evangelie, met klem op die volgende kwessies: Hoe lei ons getrou aan die missie ons opgelê, wat is die ingesteldhede, aksies en toerusting wat ons nodig het en watter innerlike transformasie vra dit van ons? Hierdie toeganklike boek sal jou help om die duistere waters van ons deurmekaar tye die hoof te bied.

“Roedolf Botha neem ons op ’n boeiende reis deur die Markusevangelie om die hartklop van egte leierskap ver en diep te ontgin” – Stephan Joubert

AUTHOR: ROEDOLF BOTHA

ISBN: 9780796322395

PAPERBACK

PUBLICATION DUE DATE MAY 2021

“ The PUBLICATION DUE DATE was correct at the time of publishing, however all dates are estimated time of arrival and are subject to change ”

Prices are subject to change according to the rate of exchange

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jesus – Leierskap”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php