Toor met Hoender

Toor met Hoender

R250.00

Soek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak.

SKU: 9780798174282 Categories: , ,

Description

Soek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker. Dis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei.  In dié boek neem Karen jou op ’n toer deur haar Toorkombuis. En dis ’n verskeidenheid hoenderresepte – slaaie, soppe, bredies, pastas, piekniekkos … hoender op die kole. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel.

Title: Toor met Hoender

Author: Karen Hart

Publisher: Human & Rousseau

ISBN: 9780798174282

Release Date: March 2017

Format: Paperback

Price: R250.00

Tags or Category: Cookery, Health Home & Family, Lifestyle

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toor met Hoender”

Your email address will not be published. Required fields are marked *