Low-Carb is Lekker Twee

Low-Carb is Lekker Twee

R230.00

SKU: 9781432306892 Categories: , ,

Description

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper Low-Carb Is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoevet-spyskaart.

Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wereld heen, sal die hele gesin laat vra na meer … meer gesonde maaltye!

As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ‘n laekoolhidraat-leefstyl, is die boek jou beste bondgenoot.

Title: Low-Carb is Lekker Twee

Author: Ine Reynierse

Publisher: Struik Lifestyle

ISBN: 9781432306892

Release Date: April 2017

Format: Paperback

Price: R230.00

Tags or Category: Cookery; Health, Home & Family; LCHF Diet

Also available in English (as Low-Carb is Lekker Two)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Low-Carb is Lekker Twee”

Your email address will not be published. Required fields are marked *