Lekker Low Carb

Lekker Low Carb

R295.00

SKU: 9780798171342 Categories: , ,

Description

Navorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. Lekker low carb, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​Die kosrevolusie-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.

Sy verduidelik wat so ’n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker tot ’n minimum te beperk. Sy bepreek ook kwessies soos vesel en hoekom vroue sukkel om ’n dieet hoog in vet moeilik vind. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak en selfs pizzas, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen ’n gesonde selfgekookte ete daagliks vir ’n gesin kan voorsit om so werklik optimale gesondheid te geniet. In geselstaal, wat dit maklik vir almal maak om te verstaan.

Title: Lekker Low Carb

Author: Sally-Ann Creed

Publisher: Human & Rousseau

ISBN: 9780798171342

Release Date: March 2017

Format: Paperback

Price: R295.00

Tags or Category: Cookery, Health Home & Family, LHCF Diet

Also available in English (as Delicious Low Carb )

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lekker Low Carb”

Your email address will not be published. Required fields are marked *