Die Suid-Afrikaanse Melktert-Versameling

Die Suid-Afrikaanse Melktert-Versameling

R280.00

Daar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak.

SKU: 9780798174633 Categories: , ,

Description

Daar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wêreld – Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.

Title: Die Suid-Afrikaanse Melktert-Versameling

Author: Callie Maritz & Mari-Louise Guy

Publisher: Human & Rousseau

ISBN: 9780798174633

Release Date: March 2017

Format: Hardback

Price: R280.00

Tags or Category: Cookery, Health Home & Family, Lifestyle

Also available in English (as The South African Milk Tart Collection)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Suid-Afrikaanse Melktert-Versameling”

Your email address will not be published. Required fields are marked *