Die Olifantjie wat aan die slaap wou raak

Die Olifantjie wat aan die slaap wou raak

R140.00

Die hasie wat aan die slaap wou raak was ‘n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar!

Description

Die hasie wat aan die slaap wou raak was ‘n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak om te gaan slaap. In die towerwoud beleef strelende en kalmerende dinge saam met Alie wat hulle help om te ontspan en aan die slaap te raak.
Jy kan nou ook beheer neem van bedtyd en sorg dat dit ’n vreedsame en liefdevolle afsluiting van jou kind se dag word!

Title: Die Olifantjie wat aan die slaap wou raak

Author: Carl-Johan Ehrlin

Publisher: Human & Rousseau

ISBN: 9780798174947

Release Date: March 2017

Format: Paperback

Price: R140.00

Tags or Category: Children’s Fiction, Magical Tales & Traditional Stories; Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Olifantjie wat aan die slaap wou raak”

Your email address will not be published. Required fields are marked *